Richard Strauss
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Richard Strauss | ||
|---|---|---|
|
1918-skildery van Strauss deur Max Liebermann.
|
||
| Geboortenaam | Richard Georg Strauss | |
| Geboorte | 11 Junie 1864 München, Beiere |
|
| Afsterwe | 8 September 1949 Garmisch-Partenkirchen (Wes-Duitsland) |
|
| Beroep(e) | Komponis | |
| Genre(s) | Romantiek, moderne | |
Richard Georg Strauss (11 Junie 1864 – 8 September 1949) was 'n vooraanstaande Duitse komponis van die laat-Romantiese en vroeë moderne eras. Hy is veral bekend om sy operas soos Der Rosenkavalier en Salome, sy lieder waaronder veral sy Vier Laaste Lieder en sy toongedigte en orkeswerke. Strauss was ook 'n gesiene komponis in die hele Duitsland en Oostenryk.
Sien ook[wysig | wysig bron]
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Richard Strauss.