Mimosoideae
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Mimosoideae | ||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Die soetdoring (Acacia karroo). | ||||||||||||||
| Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Verspreding
|
||||||||||||||
| Genusgroeppe[1] | ||||||||||||||
| Sinonieme | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Mimosoideae is die boom-subfamilie wat hoort tot die familie Fabaceae. Wêreldwyd is daar 3000 spesies wat hoort tot die subfamilie waarvan sewentig in Suider-Afrika voorkom en sestig van hulle is bome. Hierdie subfamilie is staan ook bekend as die Mimosa-subfamilie en is die grootste peuldraende subfamilie in die gebied.
Genera[wysig | wysig bron]
Die volgende genera hoort tot die subfamilie:
Sien ook[wysig | wysig bron]
Bron[wysig | wysig bron]
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- ↑ “Mimosoideae”. Taxonomy. UniProt. URL besoek op 2009-07-13.