Avro Anson
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Avro Anson | |
|---|---|
|
|
|
| Tipe | Patrollievliegtuig |
| Vervaardiger | Avro |
| Nooiensvlug | 24 Maart 1935 |
| Bekendstelling | 1936 |
| Status | Uit diens gestel |
| Hoofgebruikers | Britse Lugmag Britse Vloot Koninklike Kanadese Lugmag |
| Vervaardig | 1930–1952 |
| Aantal gebou | 11,020 |
| Ontwikkel van | Avro 652A |
Die Avro Anson is 'n tweemotorige kus patrollievliegtuig wat vir militêre doeleindes ontwikkel is uit die ses sitplek Avro 652A kommersiële vliegtuig. Die militêre prototipe (K 4771) het sy nooiensvlug op 24 Maart 1935 voltooi. Die vliegtuig is deur die Britse Lugmag, Britse Vloot Lugmag en Koninklike Kanadese Lugmag gebruik tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Tegniese besonderhede[wysig | wysig bron]
| Item | Statistiek |
|---|---|
| Aantal motors | 2 |
| Tipe motor | Skroef |
| Vervaardiger | Armstrong Siddeley Cheetah IX stermotors |
| Kraglewering per motor | 350 perdekrag |
| Vlerkspan | 17,22 m |
| Lengte | 12,88 m |
| Hoogte | 3,99m |
| Maks. opstyg massa | 3 629 kg |
| Maks. snelheid | 303 km/h op 2134 m |
| Operasionele hoogte | 5 971m |
| Togafstand | 1 271km |
| Bewapening | Een 0.303 Browing-masjiengeweer aan bakboordkant voor en een in die dorsale skiettoring. |
Bron[wysig | wysig bron]
- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8