Tel Aviv
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Koördinate | 32°4′N 34°47′O / 32.067°N 34.783°O |
| Gestig op | 11 April 1909 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 52 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 5 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2014) | 426 138 |
| - Bevolkingsdigtheid | 8 195/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 3 713 200 |
| Tydsone | UTC +2 (IST) |
| - Somertyd | UTC +3 (IDT) |
| Burgemeester | Ron Huldai |
| Amptelike webwerf | tel-aviv.gov.il |
Tel Aviv-Jaffo (Hebreeus: תל אביב [tel a'viv], Arabies: تل أبيب) is die tweede grootste stad in Israel na Jerusalem en die land se ekonomiese sentrum. Die metropolitaanse gebied van Tel Aviv (Gush Dan), wat stedelike nedersettings soos Ramat Gan, Giw'atajim, Cholon, Bat Yam en Bnei Brak insluit, is die grootste in die land met 'n bevolking van 3,7 miljoen.
Danksy die ligging aan die Middellandse See het Tel Aviv tot 'n belangrike seehawe ontwikkel.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- Yaakov Neeman (1939-2017), politikus, advokaat en regsgeleerde
- Benjamin Netanyahu (* 1949), politikus (eerste minister sedert 2009)
- Abu Nidal (1937-2002), Palestynse terrorist
- Pinchas Zukerman (*1948), musikus
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tel Aviv.- (en) (he) Amptelike webwerf