Betlehem
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Betlehem بيت لحم בית לחם |
|
| Kerk van die geboorte | |
| Koördinate: 31°42′11″N 35°11′44″O / 31.70306°N 35.19556°OKoördinate: 31°42′11″N 35°11′44″O / 31.70306°N 35.19556°O | |
| Land | |
|---|---|
| Gebied | Wesoewer |
| Gouvernement | Betlehem |
| Regering | |
| - Burgemeester | Vera Baboun |
| Bevolking (2007) | |
| - Dorp | 25 266 |
| Webwerf: bethlehem-city.org | |
Betlehem (Arabies: بيت لحم Bait Lahm, Hebreeus: בית לחם Bet Lechem) is 'n stad in die Wesoewer van die Staat van Palestina. Die stad is geleë net suid van die Israeliese hoofstad Jerusalem en is veral bekend as geboorteplek van Jesus van Nasaret. Daarom is die stad een van die belangrikste Christelike pelgrimstogte ter wêreld. Betlehem het 'n bevolking van 25 266 in 2007 gehad.