Metaan
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
|
Algemeen |
|
|---|---|
| Naam | Metaan |
| Chemiese formule | CH4 |
| Molêre massa | 16.04 g/mol |
| CAS-nommer | |
|
Fasegedrag |
|
| Smeltpunt | -182 °C |
| Kookpunt | -164 °C |
| Digtheid | 0.66 kg/m³ |
| Oplosbaarheid | |
|
Suur-basis eienskappe |
|
| pKa | |
|
Veiligheid |
|
| Flitspunt | |
|
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. |
|
Metaan of moerasgas is die eenvoudigste vorm van 'n koolwaterstof. Dit is 'n gas (teen standaard temperatuur en druk) met die chemiese formule van CH4. Egte metaan is reukloos, maar in die praktyk word byprodukte gebruik om dit moontlik te maak om metaangas lekke betyds op te spoor.
As een molekule metaan verbrand word in die teenwoordigheid van suurstof word een molekule CO2 en twee molekules H2O (water) vrygestel: CH4 + 2O2 → CO2 + 2H2O
Bronne van metaangas[wysig | wysig bron]
- Vleilande
- Oseane en groot watermassas
- Diere ontlasting
- Natuurlike gas vrygestel tydens die ontginning van olie en steenkool
- Rys boerdery
- Vullishope
- Entiriese fermentasie
- Verbranding van biomassas
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Metaan.