Kanker
| Kanker | ||
| Klassifikasie en eksterne bronne | ||
| ’n CT-skandering wys ’n mesotelioom (gewas aan die longvliese. Sleutel: → gewas ←, ✱ oormaat vloeistof in die een long, 1 & 3 longe, 2 ruggraat, 4 ribbes, 5 aorta, 6 milt, 7 & 8 niere, 9 lewer. | ||
| ICD-10 | C00—C97 | |
| ICD-9 | 140—239 | |
| DiseasesDB | 28843 | |
| MedlinePlus | 001289 | |
| MeSH | D009369 | |
Kanker (Latyn: neoplasma malignum) is 'n versameling van siektes waar selle onbeheersde groei toon. Kanker is een van die grootse oorsake van sterftes in ontwikkelende lande.