Cher Lloyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cher Lloyd
Cher Lloyd 2013.jpg
Oorsprong Verenigde Koninkryk
Beroep(e) Sanger
Genre(s) Pop
Etikette Universal Music Group
Webwerf cherlloyd.com
Portal.svg Musiekportaal

Cher Lloyd is 'n Britse sanger. Sy verwerf bekendheid in 2010 toe sy vierde in die sewende reeks van die TV-program The X Factor eindig. Kort daarna het Syco Music haar 'n kontrak aangebied. Haar debuutalbum was 'n reuse sukses in die Verenigde Koninkryk. Haar enkelspeler Swagger Jagger het die nommer een-posisie op die treffersparade behaal.

Musikale loopbaan[wysig | wysig bron]

Studioalbums[wysig | wysig bron]

  • 2011 – Sticks & Stones
  • 2014 – Sorry I'm Late

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]