Bakspel is een van die oudste bordspele vir twee spelers. Die swart en wit/rooi spelstukke word volgens die val van die dobbelsteentjies geskuif. 'n Speler wen wanneer hy/sy al sy stukke van die bord verwyder het voor sy teenstander kon.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.