1877
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| 1877 |
| ◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1872 | 1873 | 1874 | 1875 | 1876 | ◄ 1877 ► | 1878 | 1879 | 1880 | 1881 | 1882 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Die boererepublieke | ||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||
Die jaar 1877 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- Henry James publiseer sy sosiale komedie The American
- 12 April – Die Verenigde Koninkryk annekseer Transvaal
- 12 Augustus – Asaph Hall ontdek Mars se kleinste en uiterste maan, Deimos.
- 18 Augustus – Asaph Hall ontdek Mars se grootste en naaste maan, Phobos.
- 21 September – Gioacchino Pecci (later Pous Leo XIII) word kamerlengo.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 27 Mei – Isadora Duncan, Amerikaanse danseres en choreograaf († 1927).
- 28 Mei – Maksimilian Wolosjin, Russies-Oekraïense digter en landskapskilder († 1932).
- 3 Junie – Raoul Dufy, Franse waterverfskilder († 23 Maart † 1953).
- 7 Junie – George Villiers, Britse politikus en vyfde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1931–1937) († 1955).
- 24 Oktober – Alex Frew, Suid-Afrika se sesde Springbokkaptein († 1947).
- 4 Desember – Morris Alexander, lid van die Suid-Afrikaanse Volksraad vir Kaapstad-Kasteel († 1946).