Quito
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Koördinate | 00°13′N 78°31′W / 0.217°N 78.517°W |
| Gestig op | 6 Desember 1534 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 352 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 2 850 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2010) | 1 619 791 |
| - Metropolitaanse gebied (2010) | 2 151 993 |
| - Bevolkingsdigtheid | 4 602 /vk km |
| Tydsone | UTC -05:00 |
| Burgemeester | Augusto Barrera |
| Amptelike Webwerf | quito.gov.ec |
Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese middestad van Quito is in 1978 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Quito.- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy
Guápulo de Quito[wysig | wysig bron]
|
|||||||||||