Moslem
'n Moslem of Moesliem is 'n aanhanger van die Islam-geloof. Die aanduiding kom van die Arabiese woord 'muslim' (مسلم), wat 'iemand wat homself oorgee (aan Allah)' beteken. Die wêreld tel 1,62 miljard Moslems (2009), oftewel 23 persent van die wêreldbevolking en daarmee die tweede belangrikste religie ná die Christendom.[1][2] 80 tot 90 persent van die Moslems is Soenniete en 10 tot 20 persent Sjiïete. Die Islam is die belangrikste religie in die Midde-Ooste, in die Sahel, aan die Horing van Afrika en in Noord-Afrika.[3][4][5][6] Afrika is die enigste kontinent met 'n Moslemse meerderheid (52,39%).[7] Sjina, die Balkan en Rusland het ook groot persentasies aan Moslembevolking.[3][8] In Wes-Europa is die Islam die tweede belangrikste godsdiens ná die Christendom met 6 % van die totale bevolking.
Die grootste Moslemland is Indonesië met 12,7 %, gevolg deur Pakistan (11,0 %), Indië (10,9 %) en Bangladesj (9,2 %).[3][9] Sowat 20 % van alle Moslems woon in Arabiese lande.[10] In die Midde-Ooste is Turkye en Iran die twee nie-Arabiese lande met die grootste Moslembevolking en in Afrika is Egipte en Nigerië die twee lande met die hoogste Moslembevolking.[3][9]
Bevolkingstatistiek[wysig | wysig bron]
| Land[3] | Moslems[3] | % Moslems 2010 Pew Report[3] |
% van Moslemse wêreldbevolking[3] | Moslem-bevolking volgens ander Bronne | % Moslems volgens ander Bronne |
|---|---|---|---|---|---|
| 29 047 000 | 99,8 | 1,8 | |||
| 34 780 000 | 98,2 | 2,1 | |||
| 148 607 000 | 90,4 | 9,2 | |||
| 80 024 000 | 94,7 | 4,9 | 91%[11] | ||
| 28 721 000 | 33,8 | 1,8 | |||
| 177 286 000 | 14,6 | 10,9 | 14.6[12] | ||
| 204 847 000 | 88,1 | 12,7 | |||
| 31 108 000 | 98,9 | 1,9 | |||
| 74 819 000 | 99,6 | 4,6 | |||
| 24 023 000 | 99,0 | 1,5 | |||
| 17 139 000 | 61,4 | 1,1 | |||
| 12 316 000 | 92,4 | 0,8 | |||
| 32 381 000 | 99,9 | 2,0 | 99%[13] | ||
| 15 627 000 | 98,3 | 1,0 | |||
| 75 728 000 | 47,9 | 4,7 | |||
| 26 833 000 | 96,5 | 1,7 | |||
| 178 097 000 | 96,4 | 11,0 | |||
| 16 379 000 | 11,7 | 1,0 | 15%[14] | ||
| 25 493 000 | 97,1 | 1,6 | |||
| 12 333 000 | 95,9 | 0,8 | |||
| 23 308 000 | 1,8 | 1,4 | 50 000,000 – 100 000,000[15][16] | ||
| 30 855 000 | 71,4 | 1,9 | 97,0%[17] | ||
| 20 895 000 | 92,8 | 1,3 | |||
| 13 450 000 | 29,9 | 0,8 | 35%[18] | ||
| 10 349 000 | 99,8 | 0,6 | |||
| 74 660 000 | 98,6 | 4,6 |
Bronne[wysig | wysig bron]
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Moslems. |
- Die Islam#Demographics- en die List of countries by Muslim population-artikels in die Engelstalige Wikipedia.
- ↑ "Executive Summary". The Future of the Global Muslim Population. Pew Research Center. Verkry op 22 November 2012.
- ↑ "Christian Population as Percentages of Total Population by Country". Global Christianity. Pew Research Center. Verkry op 22 November 2012.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 3,5 3,6 3,7 "Muslim Population by Country". The Future of the Global Muslim Population. Pew Research Center. Verkry op 22 December 2011.
- ↑ "Region: Middle East-North Africa". The Future of the Global Muslim Population. Pew Research Center. Verkry op 22 December 2011.
- ↑ "Region: Sub-Saharan Africa". The Future of the Global Muslim Population. Pew Research Center. Verkry op 22 December 2011.
- ↑ Encyclopædia Britannica. Britannica Book of the Year 2003. Encyclopædia Britannica, (2003) ISBN 978-0-85229-956-2 bl. 306
- ↑ "Number of Muslim by continent". muslimpopulation.com. Verkry op 2012-06-20.]
- ↑ Secrets of Islam
- ↑ 9,0 9,1 "Number of Muslim by country". nationmaster.com. Verkry op 2007-05-30.
- ↑ Sien:
- Esposito (2002b), bl. 21
- Esposito (2004), bl. 2,43
- ↑ Religion Statistics > Islam > Percentage Muslim (most recent) by country
- ↑ By 2030, Muslims will make up 16 pc of India's population
- ↑ The World Factbook – Morocco
- ↑ USCIRF Annual Report 2006 – The Russian Federation
- ↑ 2010 Report on International Religious Freedom
- ↑ http://books.google.ca/books?id=zp6wcpZQkO0C&pg=PA22&lpg=PA22&dq=100+million+muslims+in+china&source=bl&ots=k5BD6zJquh&sig=Z_P9FkEdPxxOlZ1k836EpmOzWEE&hl=en&sa=X&ei=UyB4UN7qEeGfyAG_soHQBQ&ved=0CG4QuwUwCQ#v=onepage&q=100%20million%20muslims%20in%20china&f=false
- ↑ "Number of Muslim in Sudan" (PDF). qca.org.uk. Verkry op 2012-06-20.
- ↑ 2010 Report on International Religious Freedom – Tanzania