- Hierdie artikel handel oor die Amerikaanse maatskappy. Vir die soekenjin, sien gerus Google-soekenjin.
| Google Inc. | |
| Tipe | Aandelemaatskappy |
|---|---|
| Gestig | 4 September 1998[1][2] |
| Hoofkantoor | Mountain View, Kalifornië[3],Verenigde State |
| Sleutelpersone | Eric Schmidt (hoof uitvoerende beampte) Larry Page (voorsitter van die Raad en medestigter) Sergey Brin (medestigter) |
| Gebied bedien | Wêreldwyd |
| Industrie | internet, rekenaarsagteware, telekommunikasieuitrusting |
| Produkte | Google Chrome Google-soekenjin |
| Inkomste | $59,82 miljard[4] (2013) |
| Bedryfsinkomste | $13,96 miljard[4] (2013) |
| Netto inkomste | $12,92 miljard[4] (2013) |
| Werknemers | 47 756[5] (2013) |
| Dogtermaatskappye | AdMob, DoubleClick, On2 Technologies, Picnik, YouTube, Zagat, Waze, Blogger, SlickLogin, Boston Dynamics, Bump, Nest Labs, DeepMind Technologies, WIMM One, VirusTotal |
| Webwerf | google.com |
Google Inc. (NASDAQ: GOOG) is die maatskappy agter die Google-soekenjin en Google Chrome-webblaaier. Google is deur Larry Page en Sergey Brin gestig. Die maatskappy verskaf voltydse werk aan 20 222 mense (syfers van 22 Januarie 2009). Hulle hoofkantoor, genaamd die Googlepleks, is in Mountain View, Kalifornië geleë. Die maatskappy het op 19 Augustus 2004 op die Amerikaanse beurs genoteer.
Die naam Google[wysig | wysig bron]
Die woord "google" is 'n afgelei van "googol". Googol is 'n sinoniem vir 'n 1 met honderd nulle (1 googol is 10 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000).
Oorspronklik sou Google as "Googol" bekend gestaan het, maar as gevolg van 'n spelfout deur een van die stigters word dit later Google. 'n Ander moontlike rede is dat die domeinnaam googol.com toe reeds beset was.
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ (en) "Company". Google. Verkry op 13 April 2014.
- ↑ (en) Claburn, Thomas. "Google Founded By Sergey Brin, Larry Page... And Hubert Chang?!?". InformationWeek. Verkry op 13 April 2014.
- ↑ (en) "Locations - Google Jobs". Google.com. Verkry op 13 April 2014.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 (en) "Google Inc, Form 10-K, Annual Report, Filing Date Jan 29, 2013". secdatabase.com. Verkry op 13 April 2014.
- ↑ (en) "Google's Income Statement Information". Google.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Google.- (en) Google maatskappy
- (en) Oorsig oor Google se dienste en toepassings
- (af) Google Afrikaans
Koördinate: 37°25′20″N 122°05′04″W / 37.42222°N 122.08444°W