Verander hoe advertensies op Facebook aan jou gewys word volgens jou aktiwiteitinligting vanaf advertensievennote
Android-toepassinghulp
Basiese hulp met mobiele blaaiers
Rekenaarhulp
Hulp met iPad-toepassing
Hulp met iPhone-toepassing
Hulp met mobiele blaaier
Facebook Lite-hulp
Android-toepassinghulp
Basiese hulp met mobiele blaaiers
Rekenaarhulp
Hulp met iPad-toepassing
Hulp met iPhone-toepassing
Hulp met mobiele blaaier
Facebook Lite-hulp
If you’re in the European Region, your ad choices are different. Learn more about your ad choices.
Jy moet aangemeld wees by Facebook vir toegang tot jou Advertensie-instellings.
Om vir jou meer relevante advertensies te wys, ontvang en gebruik ons inligting wat adverteerders en ander vennote aan ons verskaf oor jou aktiwiteit op hul webwerwe en toepassings, sowel as sommige van jou vanlyn interaksies, soos aankope. Ons kan byvoorbeeld vir jou ’n advertensie van ’n hemp wys na aanleiding van jou besoek aan ’n klerewebwerf.
En jy kan kies of ons hierdie inligting gebruik om vir jou advertensies te wys deur jou instelling vir aktiwiteitinligting van advertensievennote in jou Advertensie-instellings te verander.
Verander hoe advertensies aan jou gewys word volgens jou aktiwiteitinligting vanaf advertensievennote
Bekyk hierdie instelling en pas dit aan in Rekeningesentrum:
- Klik in die boonste regterhoek in Facebook jou profielfoto.
- Kies Instellings en privaatheid en klik dan Instellings.
- Click Accounts Center, then click Ad preferences.
- Klik Advertensie-instellings.
- Klik Aktiwiteitinligting van advertensievennote.
- Klik Hersien instelling.
- Kies of ons vir jou advertensies kan wys gegrond op jou aktiwiteitinligting vanaf vennote.
Note: Not everyone will be able to access this setting in Accounts Center at this time.
As hierdie stappe nie werk nie, probeer die volgende:
- Klik in die boonste regterhoek in Facebook jou profielfoto.
- Kies Instellings en privaatheid en klik dan Instellings.
- Rollees af en klik Advertensies in die linkerkieslys.
- Klik Advertensie-instellings en klik dan Aktiwiteitinligting van advertensievennote.
- Kies of ons inligting kan gebruik vanaf ons advertensievennote om vir jou advertensies te wys.
Kom meer te wete oor hoekom jy dalk tans ’n spesifieke advertensie sien.
Let wel: Jy sal net gevra word om jou keuse te bevestig as jy ’n verandering maak aan jou instelling vir Aktiwiteitinligting van advertensievennote.
Aktiwiteitinligting van advertensievennote
Hierdie instelling beheer of ons vir jou relevante advertensies op Facebook kan wys op grond van inligting van ons advertensievennote oor jou aktiwiteit. As jy hierdie instelling afskakel, sal die advertensies wat jy sien steeds gegrond wees op jou aktiwiteit op ons platform. Hulle kan ook gegrond word op inligting van ’n spesifieke besigheid wat ’n lys individue of toestelle met ons gedeel het en as ons jou profiel kon pas by inligting op daardie lys.
Die keuse wat jy maak in jou instelling vir aktiwiteitinligting van advertensievennote sal geld vir al jou rekeninge in dieselfde Rekeningesentrum.
Let wel: As jou rekeninge nie by dieselfde Rekeningesentrum gevoeg is nie, kan jy verskillende ervarings oor jou rekeninge hê. Kom meer te wete oor instellings wat jy kan bestuur oor al jou rekeninge in Rekeningesentrum.
Ons voldoen aan die Selfregulerende Beginsels vir Aanlyn Optrede-reklame en neem deel aan die uittekenprogramme wat ingestel is deur die Digital Advertising Alliance, die Digital Advertising Alliance of Canada en die European Interactive Digital Advertising Alliance. Jy kan van alle deelnemende maatskappye uitteken deur hierdie werwe.
Kom meer te wete oor jou advertensievoorkeure op Facebook.
