Data laat ons dienste elke dag beter vir jou werk.
Dit is hoekom dit belangrik is dat ons dit privaat en veilig hou – en jou in beheer plaas.
Data gee vir jou antwoorde op jou vrae – presies wanneer jy dit nodig het.
Dit help jou om die regte woorde te vind om te sê – in enige taal.
En kry jou betyds van A af na B … na C.
Dit help jou om daardie video te ontdek wat jou hardop laat lag – of jou nuwe gunstelingliedjie.
En dit help jou om almal vir wie jy omgee, te vind op elke foto wat jy neem.
Dit is persoonlik. Dit is hoekom ons jou data beskerm.