Ons impak
Ons werk om die Internet gesond, oop en toeganklik te hou vir almal. Ons verhoog webgeletterdheid, verskaf gereedskap en doen voorspraak namens elke individu wat die Internet waardeer as 'n globale openbare hulpbron.

Met die web as die platform bou ons oop, innoverende tegnologieë wat programmeerders toelaat om vry van geslote, korporatiewe ekosisteme te werk en só vinniger, veiliger webervarings vir almal te bou.