Ons impak
Vanaf gemeenskapsvlak tot by beleidmakers gee ons onderrig oor webgeletterdheid, verskaf hulpbronne en doen voorspraak vir elke individu wat 'n Internet waardeer wat op regverdigheid, inklusiwiteit en respek gebou is.

Met die web as die platform bou ons oop, innoverende tegnologieë wat programmeerders toelaat om vry van geslote, korporatiewe ekosisteme te werk en só vinniger, veiliger webervarings vir almal te bou.
Ontdek onbeperkte potensiaal, eindelose moontlikhede en 'n wawyd oop Web.
Kry Firefox reg nou