Miami
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| Kaart | Seël |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 25°46′N 80°12′W / 25.767°N 80.200°WKoördinate: 25°46′N 80°12′W / 25.767°N 80.200°W |
| Stigting | 1825 |
| Geïnkorporeer op | 28 Julie 1896 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 143,1 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 13 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2013) | 417 650 |
| - Bevolkingsdigtheid | 4 299,6/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 5 564 635 |
| Tydsone | EST (UTC -5) Somertyd: EDT (UTC -4) |
| Klimaat | |
| - Tipe | Subtropiese klimaat |
| - Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 27 °C |
| - Gem. temp. Januarie/Julie | 12,5 / 20,3 °C |
| - Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1397 mm |
| Burgemeester | Tomás Regalado (R) |
| Amptelike Webwerf | City of Miami |
Miami is die tweede grootste stad van die deelstaat van Florida ná Jacksonville. Dit is 'n belangrike handel-, vervoer- en nywerheidssentrum. Miami lê in die suidoostelike deel van Florida, tussen die Florida Everglades en die Atlantiese Oseaan. Dit het 'n bevolking van 417 650 (grootstadsgebied: 5 564 635) in 2013 gehad.
Die naam Miami kom van die Tequesta woord Mayami, wat soet water beteken.
Sien ook[wysig | wysig bron]
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Miami.- (en) Miami se amptelike webwerf