Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
| Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
Die nasionale vlag van Meksiko is op 16 September 1968 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe breë vertikale bane in groen, wit en rooi met die wapenskild van Meksiko in die middel van die wit baan. Hoewel die betekenis van die kleure na verloop van tyd verskeie kere verander het, het die kleure sedert die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821) in gebruik gebly. Die huidige vlag is in 1968 aangeneem aangesien die Meksikaanse wapen toe die laaste keer gewysig is. Die huidige wet op die nasionale simbole, die Ley sobre el Escudo, la Bandera y el Himno Nacionales is sedert 1984 van krag. Die afbeelding van die wapen is gebaseer op ’n eeue-oue Asteekse legende. Hierdie legende lui dat die god Huitzilopochtli die Asteke opdrag gegee het om hul mitiese blyplek Aztlan te verlaat en na ’n plek gaan waar hulle ’n meer sou vind waarin ’n eiland van klippe sou wees. Op die eiland sou ’n turksvyboom staan met ’n arend daarop wat besig is om ’n slang te eet. Die Asteke sou verskeie jare rondtrek op soek na die eiland, totdat hulle in 1325 die plek uiteindelik ontdek het. Hulle het hulle nuwe hoofstad, Tenochtitlan, hier gestig. Vandag is Meksikostad op hierdie plek. Hoewel die wapens volgens heraldiese reëls nie werklik ’n wapen is nie, beskou die Meksikaanse regering dit as sodanig.
In die nuus
Het u geweet...
... dat byna die hele Kaapse Skiereiland deel is van die Tafelberg Nasionale Park? Dié natuurreservaat is in 1998 gestig en beslaan die Tafelberg-bergreeks. ... dat Clarens in die Oos-Vrystaat vernoem is na Clarens, die noordwestelike stadswyk in Montreux, Switserland waar President Paul Kruger van die Zuid-Afrikaansche Republiek oorlede is?
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
|
|
|
Geografie Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië • Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne |
||
|
Geskiedenis |
||
|
Kultuur |
||
|
Religie |
||
|
Samelewing |
||
|
Tegnologie |
||
|
Wetenskap |
||
|
Wikipedia in ander tale
|
||
| Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt |
||
| Weergawes met meer as 750 000 artikels Português • 中文 |
||
| Weergawes met meer as 500 000 artikels Українська |
||
| Weergawes met meer as 250 000 artikels العربية • Català • Čeština • فارسی • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe |
||
| Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Български • Нохчийн • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • Հայերեն • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú |
||
| Weergawes met meer as 50 000 artikels Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Cymraeg • Kreyòl ayisyen • Кыргызча • Latviešu • Malagasy • Македонски • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • Shqip • தமிழ் • తెలుగు • Tagalog • Татарча / tatarça |
||
|
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia |
||
|
Susterprojekte
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|