Wind 22km/h
Reënval 0
Humiditeit 65%
Wind 28km/h
Humiditeit 63%
Wind 47km/h
Humiditeit 57%
Wind 24km/h
Humiditeit 58%
Wind 25km/h
Humiditeit 73%
’n Kabinetsminister het een van die land se rykste vakbondbase beskerm terwyl hy probeer het om bates van R4 miljard van ’n vakbond te stroop.
Die pa van die vermoorde Matie-student Inge Lotz gaan nou een van die amateur- forensiese ondersoekers wat sy dogter se dood ondersoek het, help om sy meestersgraad in biomediese forensiese wetenskap te doen.
Toe die SAS Amatola verlede week nie met die vloot se kommunikasiesentrum op land kon kontak maak nie, was dit nie weens ’n tegniese probleem nie.
Die Engelsman Justin Rose het die tweede ronde van die Farmers’ Insurance-Ope by die Torrey Pines-gholfbaan as die voorloper afgesluit, maar sy kalklig is gesteel deur ’n man wat nie naby aan die trofee sal kom nie.
Dis vet jare vir rugby in die Noordelike Halfrond en terwyl die Springbokke en die Wallabies verlede jaar winde gesluk het, het Engeland en Ierland hul stem ál dikker gemaak.
Justin Ontong het Saterdag die 25ste honderdtal van sy loopbaan aangeteken en verseker dat die Cobras nie Sondag hul plaaslike meerdagwedstryd teen die Titans kan verloor nie.
Die volume goedere wat teen betaling op land vervoer is, styg stewig. Maar mense reis minder.
Rommel word dalk goud werd danksy dié nuwe aanleg om biogas te vervaardig.
Die SA landbou- en eiendomsektor hou asem op dat goeie handelsbande tussen dié twee lande behou kan word.
Deur die eeue het mense al male sonder tal daarop aanspraak gemaak dat God aan hulle kant is: hulle kan nie verloor nie; God sal toesien dat hulle as wenners sal eindig. Hulle het Hom in diens geneem en Hy sal hulle belange behartig.
Vra Johan Anker op Facebook: “Waar kom ons aan die woord ‘oos’? Hoekom moet wes en oos noodwendig staan teenoor noord en suid? Wie het so besluit?”.
Ek wil eerlik met jou wees. Maar eers wil ek vertel van die boek wat ek tans lees. Creativity, Inc. deur Ed Catmull, die man wat die animasiemaatskappy Pixar begin het.
Jemma Kahn se eerste stukkie kamishibai het gehore onverhoeds betrap. The Epicene Butcher het jou bekend gestel aan Japanse storievertelkuns uit die 12de eeu en jou verwonderd gelaat dat iets so eenvoudigs so vermaaklik kan wees.
’n Nuwe groep musikante, splinternuwe liedjies en ’n paar verrassings is wat die akoestiese musiekgroep Kaleidoskoop beloof vir sy nuwe album, Gunsteling Seisoen. Hy het vier jaar laas ’n oorspronklike album gemaak.
Pierneef se beroemde stasiepanele, foto’s van Pieter Hugo, ’n 18de eeuse skildery van Tafelbaai wat 7 m wyd is, en Robert van der Aa se Outspan-plakkaat van 1975 is enkele van die werke by ’n enorme uitstalling in Amsterdam se Rijksmuseum.
Net die regte resep vir die reënweer wat vir die naweek voorspel word.
Om ’n luukse lewenstyl te hê, behels meer as om huise te koop en met jou straler rond te vlieg. Daar is ook die voertuie, bote, klere, juwele en tegnologie – geld speel geen rol nie.
Maak hierdie mosselsopie as 'n voorgereg vir braaivleis of 'n seekosdis.
Patricia de Lille sê sy wil fokus op haar rol as burgemeester van die Stad Kaapstad.
Vyf mense is in Quebec-stad, Kanada dood toe gewapende mans tydens aandgebede op ’n moskee losgebrand het.
Verhandeling in die Oosterse markte het Maandagoggend beleggersvrese oor pres. Donald Trump van Amerika se jongste besluite getoon.
’n Rustige aand van jazz het vinnig suur geword toe ’n groep polisielede ’n vertoning by The Orbit-jazzklub in Johannesburg onderbreek het.
Ek lees (19.01) van ’n rooftog by ’n skool waar die skoolhoof hulpeloos moes toekyk hoe die rowers die kluis leegmaak. Maar hy glo: “God is in beheer.” Hoe nou?
Max du Preez is 'n outeur en joernalis. Hy was die stigtersredakteur van Vrye Weekblad.
Piet Matipa is 'n draaiboekskrywer vir 7de Laan. Hy was voorheen 'n joernalis by Beeld in Pretoria.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport. Hy is ook die aanbieder van die geselsprogram Insig op kykNET.
Johanna van Eeden is hoofredakteur van Netwerk24.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Charles Smith is assistent-redakteur van Volksblad.
Die bekroonde rubriekskrywer Murray La Vita skryf weekliks profielonderhoude vir Die Burger.
Petro Hansen is 'n rubriekskrywer en wildboer van Limpopo.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Hanlie Retief is die bekroonde skrywer van 'Hanlie gesels met...' in Rapport.
Johann Maarman is 'n adjunk-redakteur van Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Annemarie van der Walt is 'n rubriekskrywer van Kaapsehoop in Mpumalanga.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Ivor Price is 'n rubriekskrywer.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.